Suidoosterfees
'n FEES vir ALMAL 💛
29 April - 3 Mei 2026
Belangrike nuus: Teken jou Suidoosterfees-datums vir 2026 solank in jou dagboek aan!

Joshlin: Meer as net ’n drama
Baie geluk aan Herschelle Benjamin met die positiewe ontvangs van Joshlin: Meer as ’n naam, wat nou in boekvorm beskikbaar is.
In sy resensie op Netwerk24 skryf Kobus Burger: “Mag die onderliggende waarhede in hierdie verhoogteks ’n stem kry, al is dit in toekomstige produksies, lesers of skoolopvoerings. Hierdie is meer as net ’n drama.” Lees die volledige resensie: https://www.netwerk24.com/kunste/resensietuiste/boeke/joshlin-daag-gehoor-met-skerp-fragmente-van-spieel-20260522-0601
Joshlin: Meer as ’n naam is onlangs met groot sukses by Suidoosterfees opgevoer danksy die ondersteuning van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA). Die produksie is moontlik gemaak met die ondersteuning van die Festival Enterprise Catalyst (FEC), die Jobs Fund, Tribuo en die Proscenium-dramakompetisie.

𝗔𝗧𝗞𝗩 𝗞𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿- 𝗲𝗻 𝗝𝗲𝘂𝗴𝘁𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿 | Zabalaza is die Baxter-teatersentrum se dinamiese ontwikkelingsprogram wat fokus op die ontdekking en ontwikkeling van dapper nuwe teaterstemme regoor die Wes-Kaap. Elke jaar word een uitstaande produksie gekies om in vennootskap met @nati.kunste by die Suidoosterfees op te tree. Vanjaar se produksie, 𝘒𝘪𝘯𝘯𝘦𝘴 𝘷𝘢𝘯 𝘚𝘰𝘮𝘦𝘳𝘴, is ’n aangrypende herverbeelding van ’n klassieke Afrikaanse volksverhaal.
Moontlik gemaak deur die @atkv_sa, die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport (DKES), @artscapetheatre & @wearecput.
(Foto’s: AB Jantjies)

𝗡𝗔𝗧𝗶 𝗧𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿𝗳𝗲𝗲𝘀 | 𝘒𝘰𝘮 𝘧𝘪𝘦𝘵𝘯𝘢 𝘴𝘢𝘢𝘮 𝘔𝘢𝘳𝘦𝘭𝘥𝘪𝘢 is gebaseer op vier aangrypende stories uit die bekroonde 𝘌𝘦𝘯 𝘷𝘰𝘦𝘵 𝘪𝘯𝘯𝘪𝘦 𝘬𝘢𝘣𝘳 deur Gaireyah Fredericks. Gaireyah Fredericks & Celeste Matthews Wannenburgh het die rolle vertolk van Antie Mareldia en Fahima met Lee-Ann van Rooi as regisseur.
Moontlik gemaak deur @nati.kunste, Het Jan Marais Nationale Fonds, die L.W. Hiemstra Trust, die @sbafrikaans, die @festivalcatalystsa (FEC) & die Jobs Fund.
(Foto’s: Charl Folscher)

𝗔𝗧𝗞𝗩 𝗞𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿- 𝗲𝗻 𝗝𝗲𝘂𝗴𝘁𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿 | Wyatt Afrika tesame met Jasmine Maduna, Alyssa Jacobs & Mia Groenewald het 'n aangrypende vertoning gelewer in 𝘒𝘦𝘯𝘢𝘯 𝘦𝘯𝘯𝘪𝘦 𝘒𝘭𝘰𝘱𝘴𝘦.
Moontlik gemaak deur die @atkv_sa, die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport (DKES), @artscapetheatre & @wearecput.
(Foto’s: AB Jantjies)

𝗔𝗧𝗞𝗩 𝗞𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿- 𝗲𝗻 𝗝𝗲𝘂𝗴𝘁𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿 | Wyatt Afrika tesame met Jasmine Maduna, Alyssa Jacobs & Mia Groenewald het 'n aangrypende vertoning gelewer in 𝘒𝘦𝘯𝘢𝘯 𝘦𝘯𝘯𝘪𝘦 𝘒𝘭𝘰𝘱𝘴𝘦.
Moontlik gemaak deur die @atkv_sa, die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport (DKES), @artscapetheatre & @wearecput.
(Foto’s: AB Jantjies)

𝗔𝗧𝗞𝗩 𝗞𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿- 𝗲𝗻 𝗝𝗲𝘂𝗴𝘁𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿 | Wyatt Afrika tesame met Jasmine Maduna, Alyssa Jacobs & Mia Groenewald het 'n aangrypende vertoning gelewer in 𝘒𝘦𝘯𝘢𝘯 𝘦𝘯𝘯𝘪𝘦 𝘒𝘭𝘰𝘱𝘴𝘦.
Moontlik gemaak deur die @atkv_sa, die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport (DKES), @artscapetheatre & @wearecput.
(Foto’s: AB Jantjies)

𝗔𝗧𝗞𝗩 𝗞𝗶𝗻𝗱𝗲𝗿- 𝗲𝗻 𝗝𝗲𝘂𝗴𝘁𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿 | Wyatt Afrika tesame met Jasmine Maduna, Alyssa Jacobs & Mia Groenewald het 'n aangrypende vertoning gelewer in 𝘒𝘦𝘯𝘢𝘯 𝘦𝘯𝘯𝘪𝘦 𝘒𝘭𝘰𝘱𝘴𝘦.
Moontlik gemaak deur die @atkv_sa, die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport (DKES), @artscapetheatre & @wearecput.
(Foto’s: AB Jantjies)

Selfs ’n feesvoorsitter moet soms asem skep!
Tussen die verwelkoming van gaste, toesprake, ontmoetings met feesvennote en die honderde take wat saam met ’n fees van dié omvang kom, kon Azelia Morkel, Suidoosterfees se direksievoorsitter, darem kort-kort nuwe energie kry met die heerlik verfrissende drankies van Fitch & Leedes.
Baie dankie aan Fitch & Leedes vir julle stylvolle ondersteuning van Suidoosterfees 2026. Julle het gehelp om ons feeservaring nóg meer feestelik, verfrissend en onvergeetlik te maak!
Hierdie Saterdag, 23 Mei, om 11:00 open Azelia die Breytenbach Sentrum in Wellington se kunsuitstalling, oos wes tuis bes, wat by Suidoosterfees te sien was.

Terwyl die Suidoosterfees vanjaar gehelp het om ’n dieper dors na betekenis, stories, musiek, lag en menswees deur die kunste te les, het Manzi gesorg dat feesgangers se kele nie droog is nie. 💧
Baie dankie aan Manzi vir julle verfrissende ondersteuning oral op die feesterrein – van repetisies en gesprekke tot verhoogoptredes en in laatnag-kuierplekke. Julle water het kunstenaars, tegnici, feeswerkers en feesgangers aan die gang gehou deur elke besige, bruisende feesdag.
Dankie dat julle saam met ons help om ’n tuiste vir die kunste én vir mense te skep.

𝗡𝗔𝗧𝗶 𝗧𝗵𝗲𝗮𝘁𝗿𝗲 𝗙𝗲𝘀𝘁𝗶𝘃𝗮𝗹 | Rajesh Gopie was extraordinary in 𝘖𝘶𝘵 𝘰𝘧 𝘉𝘰𝘶𝘯𝘥𝘴, bringing warmth, humour and heart to this powerful one-man production with a performance that was both deeply moving and utterly unforgettable.
Made possible by @nati.kunste, Het Jan Marais National Fund, the L.W. Hiemstra Trust, the @sbafrikaans, the @festivalcatalystsa (FEC) & the Jobs Fund.
(Photos: AB Jantjies)

𝗩𝗶𝘀𝘂𝗲𝗹𝗲 𝗞𝘂𝗻𝘀 | Die kunsuitstalling 𝘙𝘰𝘰𝘪-𝘓𝘢𝘯𝘥het rooibos as ’n simbool van geheue en stryd verken. Die installasie het gevra wat dit beteken om ’n plek ‘tuiste’ te noem wanneer die land self die geheue dra van wie verstoot is, wie agtergebly het en wie nie meer kan terugkeer nie.
Ondersteun deur die @spierartstrust & @wced_official.
(Foto’s: Gys Loubser)

Baie geluk aan Kunstekaap met hul 55ste verjaardag! 🎭✨
Vir baie jare reeds is hierdie ikoniese teaterkompleks die trotse tuiste van die Suidoosterfees – ’n plek waar mense bymekaarkom, stories gedeel word en waar die kunste ’n ware tuiste vind.
Dankie, Kunstekaap, vir julle kosbare vennootskap met die Suidoosterfees en vir die geleentheid om jaar ná jaar gehalteproduksies op julle wêreldgehalte-verhoë aan te bied. Julle fasiliteite, toegewyde span en geloof in die krag van die kunste help om die fees telkens tot nuwe hoogtes te neem.
Ons waardeer dit veral dat julle ’n ruimte met ’n komplekse en kontroversiële geskiedenis omskep het in ’n plek waar almal welkom is – ’n kulturele tuiste vir mense van alle gemeenskappe in ons demokrasie.
Foto’s: @grys95

𝗡𝗔𝗧𝗶 𝗧𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿𝗳𝗲𝗲𝘀 | In 𝘋𝘪𝘦 𝘖𝘭𝘪𝘧𝘢𝘯𝘵 plaas ’n direkteur van ’n dieretuin sy eie ambisies bo die welsyn van sy diere wanneer hy ’n vals olifant van rubber skep om geld te spaar. Die produksie was in samewerking met die @su_dramadepartment.
Moontlik gemaak deur @nati.kunste, Het Jan Marais Nationale Fonds, die L.W. Hiemstra Trust, die @sbafrikaans, die @festivalcatalystsa (FEC) & die Jobs Fund.
(Foto’s: AB Jantjies)

𝗡𝗔𝗧𝗶 𝗧𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿𝗳𝗲𝗲𝘀 | In 𝘋𝘪𝘦 𝘖𝘭𝘪𝘧𝘢𝘯𝘵 plaas ’n direkteur van ’n dieretuin sy eie ambisies bo die welsyn van sy diere wanneer hy ’n vals olifant van rubber skep om geld te spaar. Die produksie was in samewerking met die @su_dramadepartment.
Moontlik gemaak deur @nati.kunste, Het Jan Marais Nationale Fonds, die L.W. Hiemstra Trust, die @sbafrikaans, die @festivalcatalystsa (FEC) & die Jobs Fund.
(Foto’s: AB Jantjies)

𝗡𝗔𝗧𝗶 𝗧𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿𝗳𝗲𝗲𝘀 | In 𝘋𝘪𝘦 𝘖𝘭𝘪𝘧𝘢𝘯𝘵 plaas ’n direkteur van ’n dieretuin sy eie ambisies bo die welsyn van sy diere wanneer hy ’n vals olifant van rubber skep om geld te spaar. Die produksie was in samewerking met die @su_dramadepartment.
Moontlik gemaak deur @nati.kunste, Het Jan Marais Nationale Fonds, die L.W. Hiemstra Trust, die @sbafrikaans, die @festivalcatalystsa (FEC) & die Jobs Fund.
(Foto’s: AB Jantjies)

𝗡𝗔𝗧𝗶 𝗧𝗲𝗮𝘁𝗲𝗿𝗳𝗲𝗲𝘀 | In 𝘋𝘪𝘦 𝘖𝘭𝘪𝘧𝘢𝘯𝘵 plaas ’n direkteur van ’n dieretuin sy eie ambisies bo die welsyn van sy diere wanneer hy ’n vals olifant van rubber skep om geld te spaar. Die produksie was in samewerking met die @su_dramadepartment.
Moontlik gemaak deur @nati.kunste, Het Jan Marais Nationale Fonds, die L.W. Hiemstra Trust, die @sbafrikaans, die @festivalcatalystsa (FEC) & die Jobs Fund.
(Foto’s: AB Jantjies)

Van heerlike happies tot stylvolle funksies – Feedem stap al baie jare saam met die Suidoosterfees, en ons is dankbaar vir hierdie kosbare vennootskap.
By Suidoosterfees 2026 het Feedem weereens gesorg dat feesgaste, kunstenaars en vennote met die lekkerste eetgoed bederf word. Hulle het spesiale geleenthede na nuwe hoogtes geneem.
Baie dankie ook vir julle ondersteuning van die Leefstylprogram-aanbieding Gesond, huislik en heerlik met dieetkundige Malinda Lennox en Carmen Niehaus van kykNET se Lekker en goed – ’n inspirerende sessie vol maklike, gesonde idees en smaaklike resepte.
Dankie, Feedem, dat julle oor soveel jare help om van die Suidoosterfees ’n ware tuiste van kuier, geure en gasvryheid te maak.

Story-save.com is an intuitive online tool that enables users to download and save a variety of content, including stories, photos, videos, and IGTV materials, directly from Instagram. With Story-Save, you can not only easily download diverse content from Instagram but also view it at your convenience, even without internet access. This tool is perfect for those moments when you come across something interesting on Instagram and want to save it for later viewing. Use Story-Save to ensure you don't miss the chance to take your favorite Instagram moments with you!
Avoid app downloads and sign-ups, store stories on the web.
Stories Say goodbye to poor-quality content, preserve only high-resolution Stories.
Devices Download Instagram Stories using any browser, iPhone, Android.
Absolutely no fees. Download any Story at no cost.