Danie Reënwolf du Toit
Songwriter and pirate partner @spoegwolf
@drinkcapefynbos @lemoencello
Mail my danie@spoegwolf.com
book my bookings@lenmuller.co.za
Tix en Shop:
MAYDAY! Hierdie geskryf toe ek nog gedink het ek wil Geskiedenis doen vir 'n lewe. Het êrens gelees dat Homo Sapiens al vir omtrent 300 000 jaar rondloop. Ek wou veilig wees - so het gedink dat ek en my sielsgenoot mekaar dan al vir ten minste 400 000 jaar moet ken. (Want geskiedenisboeke is altyd 'n bietjie verkeerd). Dis baie om in te haal. Maar dankbaar ek kan dit nou in my klein huisie in die Boland doen met die mooiste gesin.
Mayday is verseker op die setlist vir OP YS!
KOMA. Seker die donkerste song wat ek ooit geskryf het. Speel hom nooit, ooit. Maar Juan, wat die vierman-koor lei by ons Itickets Spoegwolf Op Ys, het gevra hoekom dit nie op die setlist is nie. Here goes!

@spoegwolf op ys Vol 2 is om die draai
Die grootste spoegwolf arena show nog , die 10 Julie by die amazing Sun bet Arean in Pretoria
-Groter band
- baie sneeu
- N onvergeetlike experience
Kry jou kaartjies nou op @iticketssa
#klankmedia#spoegwolf#afrikaansmusiek
Noorde! Dis tussen hierdie en een ander song (die setlist kan nie 10 ure wees nie haha). Grootste eer om so te oefen elke dag vir ons Itickets en Toyota OP YS!

Vir ons is daar niks wat meer saakmaak as familie nie.
Een van die coolste goed wat ons ooit as familie gedoen het, is om ons eie familie-brand te begin. 'n Huis vir al ons memories. Daai huis bestaan nou ook op die internet - en jy kan gaan deelneem. As jy bietjie daarvan in 'n bottel soek - is jou naaste Checkers Liquor die plek!
Maar gaan kyk solank na 'n paar van ons memories by www.lemoencello.shop (of kyk in my bio!).

Skemer. 'n Song wat ons amper nooit doen nie. Ek hoop ons kry kans by die @iticketssa en Toyota Spoegwolf Op Ys!
ITickets Spoegwolf op Ys 2026. Met die hulp van Itickets en Toyota gooi ons ons GROOTSTE show ooit. Afrikaanse Alternatief met ‘n international budget en production. Hoekom? Want Pretoria is Groot. Kaartjies vlieg op iTickets.
Story-save.com is an intuitive online tool that enables users to download and save a variety of content, including stories, photos, videos, and IGTV materials, directly from Instagram. With Story-Save, you can not only easily download diverse content from Instagram but also view it at your convenience, even without internet access. This tool is perfect for those moments when you come across something interesting on Instagram and want to save it for later viewing. Use Story-Save to ensure you don't miss the chance to take your favorite Instagram moments with you!
Avoid app downloads and sign-ups, store stories on the web.
Stories Say goodbye to poor-quality content, preserve only high-resolution Stories.
Devices Download Instagram Stories using any browser, iPhone, Android.
Absolutely no fees. Download any Story at no cost.